Verwysing: Gebruik asb leerder profiel nr. indien u ‘n spesifieke leerder wil ondersteun.
*Monniehart (Blinkoog Monnies NPC) is ‘n geregistreerde Nie-winsgewende Organisasie, Openbare Weldaadsorganisasie en kan Artikel 18A sertifikate uitreik vir enige bydraes en donasies ontvang.