BEFONDSING & PROJEKTE

2019 was ons eerste jaar en Monniehart het daarin geslaag om R328,000 in te samel ten bate van die ondersteuning van behoeftige leerders en gesinne. Ons doelwitte het elke jaar gegroei en so ook ons ondersteuning. Met die hulp van alle borge en u ondersteuning wil ons groei van krag tot krag en ons impak selfs nog groter maak. 

ONS DOELWIT

2026

R800 000

BEFONDSINGBRONNE

FINANSIËLE DONASIES

Enige finansiële bydraes vir aanwending tot projekte, leerders of gesinne. 

SKENKING VAN DIENSTE & GOEDERE

Enige bydrae van fisiese goedere en of dienste wat ‘n verskil maak.

PROJEKTE EN GELEENTHEDE

‘n Jaarlikse verskeidenheid van fondsinsamelings bv.  Gholfdag, Vrouefunksie, Teateraand, Gala-aand en nog vele meer.

KONTAK ONS